BREAKING NEWS: ‘Kelly en Kie’ skuldig gevind vir ontvoering en mensehandel
SALDANHA – In ‘n dramatiese afsluiting van een van die mees hartverskeurende sake in onlangse geheue, is die ma van Joslin Smith Vrydag in die hof skuldig bevind. Die uitspraak … Read More