Hoërskool Wagpos Matriekuitslae: Top Presteerders
BRITS – Baie geluk aan die leerders van die Hoërskool Wagpos met die pragtige prestasies. Ons is trots op julle!
BRITS – Baie geluk aan die leerders van die Hoërskool Wagpos met die pragtige prestasies. Ons is trots op julle!
BRITS – Baie geluk aan die leerders en personeel van Hoërskool Brits met die pragtige 100% slaagsyfer prestasie! Ons is trots op julle!
BRITS – Hier is die Hoërskool Brits se Atletiek datums vir 2025, asook die voorlopige Rugby en Hokkie wedstrydbepalings vir 2025!
BRITS – Hierdie leerders van Hoërskool Brits het onlangs aan die Ballroom en Latyns-Amerikaanse danseksamen van Danstique Sosiale Dansskool deelgeneem en met puik prestasies geslaag. • Van Links na Regs: … Read More
BRITS – “Ons is baie trots op Suné van der Merwe wat as 1 van Pick ‘n Pay se Hero’s in die kategorie Respek aangewys is. Dit is ‘n baie … Read More
BRITS – Killian Kirchner onlangs sy SA Jagters en Wildbewarings Vereniging Nasionale Sportskiet kleure verwerf. Hiermee so bietjie meer inligting oor Killain se prestasie: 2024 verwerf dubbele Sportskiet kleure vir … Read More
BRITS – Die Hoërskool Wagpos se rubyafrigters het die naweek by Sundown Country Estate @ Jaru Sport Akademie se afringtingskursus bygewoon, aangebied deur Puma afrigter, Jimmy Stonehouse. Die afrigters het … Read More
BRITS – Die Hoërskool Wagpos Sagtebal 2024 was ‘n groot sukses! Baie geluk aan Angie Smit (o/15), Mia Eloff (o/16) en Cheri Ann de Bruyn (o/19) wat as die beste … Read More
BRITS – Baie geluk aan die Top 5 van Hoërskool Brits: • Bestuursraadtrofee (Veelsydigste leerder op akademiese-, sport- en kultuurgebied) – Rozanne de Beer. • Bestuursliggaamtrofee (Veelsydigste gr. 12 leerder … Read More
BRITS – Die afgelope naweek het Jeandré en Jovandré Fourie aan die NW Short Course Kampioenskappe by Pecanwood College deelgeneem en uitstekende resultate opgelewer. Jeandré: 8 items PB’s in al … Read More
BRITS – Hierdie jaar het die Hoërskool Wagpos sy Wiskunde Top-presteerders na ‘The Museum of Illusions’ te Rosebank geneem om behoorlik met hul koppe te smokkel! Kom meer te wete … Read More
BRITS – Baie geluk aan die volgende leerders wat beloon is vir hulle harde werk! Hulle woeker met lees. Agter v.l.n.r. Isak Greyling gr. 2 – 15 boeke, Mieke Kruger … Read More