BREAKING NEWS: Onderwyser (31) geskors ná wrede aanval op leerder
VRYSTAAT – ‘n 31-jarige onderwyser by Dr. Böhmer Vaardigheidskool is deur die Vrystaatse Onderwys Departement geskors na ‘n ontstellende voorval wat in Maart maand plaasgevind het. ’n Video wat opgeduik … Read More