Dis nag in Elandsrand, Damonsville na donderstorm
ELANDSRAND – Die Pendoring Substasie het Sondag middag om 14h40 aan die brand geslaan na ‘n weerligstraal die kragsentrale raak geslaan het. Elandsrand saam met Damonsville is sonder kragtoevoer gelaat. … Read More