Latest News
Besige dag vir H.E.M.S op die N4-snelweg
H.E.M.S Reddingdienste slaag om brand by oord te blus
Noordwes-boer nader privaatvervolgingseenheid ná mislukte poging op sy lewe
Dis nie grappies om ‘n bokboer te wees nie
Enkelvoertuig-omrol ongeluk op die Lethlabile-pad
Ernstige ongeluk op Van Der Hoffweg
Two suspects arrested for for double murder
Egpaar by Platinum Square doodgeskiet
Ongelukke in ons gemeenskap: motor beland op Tant Malie se voorstoep
Dis hoe mens skouer aan die wiel sit!
Daar’s geen tyd om stil te sit as lewens op die spel is nie
Criminals overturn vehicle after attempting to run over reaction officer

BREAKING NEWS: Ouers vas vir vervaardiging van kinderpornografie – van hul eie twee dogtertjies
BLOUBERGSTRAND – Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het ‘n 47-jarige vrou en ‘n 48-jarige man in Bloubergstrand, Wes-Kaap, op Dinsdag 10 Junie 2025 in hegtenis geneem vir die beweerde seksuele mishandeling … Read More
BREAKING NEWS: SAPS slaan toe op fabriek, ontdek honderde ongedokumenteerde buitelanders
STANGER – In ‘n dapper stap om die indiensneming van ongedokumenteerde buitelandse burgers aan te pak, het Thamsanqa Ntuli, premier van KwaZulu-Natal, ‘n verrassings – klopjag op ‘n fabriek in … Read More
BREAKING NEWS: Joshlin Smith: Trio gevonnis tot lewenslank agter tralies
SALDANHABAAI – Die drie wat aangekla word van die verdwyning van klein Joshlin Smith van Saldanhabaai is lewenslange tronkstraf opgelê. Met die uitspraak in die Saldanhabaai-burgersentrum, het regter Nathan Erasmus … Read More
BREAKING NEWS: Sien mense Suid Afrika in ‘n ander lig nou?
WASHINGTON – President Donald Trump het Woensdag ‘n verstommende reaksie gelok in die Oval Office toe hy snitte aan president Cyril Ramaphosa gewys het wat bewyse toon van ‘n ‘wit … Read More
BREAKING NEWS: Hoop vir Eben na beroertes seun ernstig gestremd laat
CENTURION – Eben Beukes, ’n seuntjie wie se lewe in Desember 2024 onherroeplik verander het toe hy COVID-19 opgedoen het. Wat begin het as ’n virus het vinnig ontwikkel in … Read More
BREAKING NEWS: 9-jarige Seun draai by die dood om nadat hy magnete insluk
MIDRAND – Ongeveer 3 weke gelede het die 9-jarige Theunus Rossouw met drie klein silwerkleurige magneetballetjies in sy mond gespeel en dit per ongeluk ingesluk, maar niks vir iemand vertel … Read More
BREAKING NEWS: Onderwyser (31) geskors ná wrede aanval op leerder
VRYSTAAT – ‘n 31-jarige onderwyser by Dr. Böhmer Vaardigheidskool is deur die Vrystaatse Onderwys Departement geskors na ‘n ontstellende voorval wat in Maart maand plaasgevind het. ’n Video wat opgeduik … Read More