Vier rowers dood in skietery met SAPD
GAUTENG – ‘n Misdaadintelligensie-gedrewe operasie is op Sondag 13 Julie 2025 uitgevoer deur ‘n multidissiplinêre span wat bestaan uit die Gauteng TRT, die Anti-bende-eenheid, die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoeke se opsporingspan, … Read More