Enkelvoertuig-omrol ongeluk op die Lethlabile-pad
LETHLABILE – Die H.E.M.S panne het Sondag gereageer op ‘n enkelvoertuig-omrol ongeluk op die Lethlabile-pad. Een pasiënt is op die toneel behandel en na ‘n hospitaal in Brits vervoer vir verdere sorg. Dankie aan die toegewyde ambulanspersoneel vir hul vinnige en professionele reaksie.

