Inligting gesoek van ernstige Jimny ongeluk op R511
BRITS – Daar word dringend opsoek na inligting wat verband hou met ‘n motor ongeluk waar die bestuurder van die voertuig ernstig beseer is. Die ongluk het Vrydag op die R511 (Brits, Thabazimbi pad) oor kant die ou Wenoldmeule naby die Krokodil rivier plaasgevind.
Indien daar enige iemand inligting kan verskaf oor die ongleuk, kan julle Renier Swanepoel kontak op 076 254 4296.