Bus slaan aan brand op R566 / R511 kruising
BRITS – Gister oggend (Saterdag) was ‘n bus wat in vlamme op gegaan het spoedig geblus deur die Madibeng Local Municipality brandweer. Daar is nog nie vasgestel hoe die brand ontstaan het nie.
Geen ernstige beserings was aangemeld op die toneel nie. Pasiente was op die toneel gestabiliseer en na ‘n hospitaal in Brits vervoer. Baie dankie vir alle spanne se hulp!