Slagoffer van kaping veilig gevind
BRITS – Die Protego Security Group-reaksiebeamptes het koördinate ontvang vir ‘n gekaapte voertuig waar die bestuurder van die voertuig terselfdertyd ook tydens die misdaad ontvoer is. Inligting het die beamptes gelei na waar die voertuig teruggevind is met die bestuurder wat vrygelaat was. Dankie aan alle betrokke beamptes vir die veilige terugkeer van die slagoffer en sy voertuig!