Hoërskool Brits: Swemkampioenskappe

BRITS – Baie geluk aan die volgende Britsies wat medaljes los geswem het by die Level 2-swemkampioenskappe in Potchefstroom.

Swem Uitslae:

• WJ du Plessis – 2x Goud & 1x Brons
• Elrike du Plessis – 6x Goud & 1x Silwer
• Charl Mostert – 2x Brons