Hoërskool Wagpos: Interne Redenaar Wenners
Vyf-en-veertig leerders het deelgeneem en 18 kwalifiseer vir die ATKV kompetisie in April.
Die wenners in graadverband is:
• Graad 8:
1. Edrich Ernst
2. David Meyer
3. Lida-né Barnard
4. Martin Lamprecht
• Graad 9:
1. Lodé Pieterse
2. Stefan du Preez
3. Inge Dercksen
4. Estelle Janse van Rensburg
• Graad 10:
1. Elanri Harholdt
2. Danicka Goosen
3. Chavon Venter
4. Denziella Nielsen
• Graad 11:
1. Robert Burger
2. Marga Terblanche
3. Roelof van Wyk
4. Marteneze Gower
• Graad 12:
1. Marizel Burger
2. Doré Keulder
Beste junior seun: Lodé Pieterse graad 9
Beste junior dogter: Lida-né Barnard graad 8
Beste senior seun : Robert Burger graad 11
Beste senior dogter: Marizel Burger graad 12
Baie geluk aan die raakpraters!