Hoërskool Wagpos: Interhuis Atletiekbyeenkoms
BRITS – Die interhuis atletiek by die Hoërskool Wagpos was ‘n groot sukses gewees waar die rekords gespat het en die geesvang hoog was! Baie geluk aan die volgende leerders:
• VICTOR LUDORM
– Senior Seun – Roelof van Wyk
– Junior Seun – Jandré Lategan
• VICTRIX LUDORM
– Senior Meisie – Angie Smit
– Junior Meisie – Leanè van der Merwe
Baie geluk aan die volgende huise met hulle trofee’s:
• WENSPAN – Koshuis
• GEESBEKER – Hartbeeste