Laerskool Brits: Huissport 2025

BRITS – Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Brits se prestasie tydens die skool se Huissport 2025. Ons is trots op julle!

Andrea Coetzee – Junior Atleet
Marize Rossouw – Victrix Ludorum
El-Jay Gouws – Victor Ludorum