Hoërskool Brits – Dans
BRITS – Hierdie leerders van Hoërskool Brits het onlangs aan die Ballroom en Latyns-Amerikaanse danseksamen van Danstique Sosiale Dansskool deelgeneem en met puik prestasies geslaag.
• Van Links na Regs:
- – Maderie Maritz (Trofee – Top Soft Shoes)
– Kayla Schoeman (Trofee – Top Disco)
– Chrizaan van Rooyen (Trofee – Best Dressed Young Adult)