Hulp nodig om vragmotor betrokke by noodlottige ongeluk te vind

BRITS – As daar iemand is, wat op die N4-hoofweg gery het, by die R80 naby die Heinrich-brug, wat op 6 November 2024 tussen 21:30 en 00:00 ‘n ongeluk gesien het waarby ‘n Nissan NP200 en ‘n blou Dubble-sleepwa betrokke was, kan help met ‘n beskrywing of ‘n maatskappy se naam van die vragmotor of videomateriaal van die ongeluk wat met die saak kan help, kontak asseblief +27 71 243 6178. – Terry Hattingh