Laerskool Brits: Die ‘Hero Award’ vir Respek
BRITS – “Ons is baie trots op Suné van der Merwe wat as 1 van Pick ‘n Pay se Hero’s in die kategorie Respek aangewys is. Dit is ‘n baie mooi prestasie, baie geluk Suné. Baie dankie aan Pick ‘n Pay School Club, Mnr en Mev Webb van Pick ‘n Pay in Brits Mall vir die skenk en oorhandiging van die GROOT prys aan Suné en haar gesin. Laerskool Brits waardeer julle betrokkenheid in die gemeenskap!”