Hoërskool Wagpos: Sportskiet

BRITS – Killian Kirchner onlangs sy SA Jagters en Wildbewarings Vereniging Nasionale Sportskiet kleure verwerf. Hiermee so bietjie meer inligting oor Killain se prestasie: 2024 verwerf dubbele Sportskiet kleure vir presisie beide vir Junior en Randslag Ope Klas (Senior). Dit is dan ook die 4de jaar opeenvolgend wat hy SAJWV Nasionale Sportskiet kleure verwerf. Jy maak ons trots Killian, baie geluk!