Erge donderstorms slaan Piet Retief, moontlike ‘microburst’
PIET RETIEF – Verskeie besighede, munisipale infrastruktuur en woongebiede is beskadig deur die intense winde en reënval wat vandag, 10 November 2024, in verskeie dele van Piet Retief ervaar was. … Read More