Hoërskool Wagpos: Sagtebal 2024
BRITS – Die Hoërskool Wagpos Sagtebal 2024 was ‘n groot sukses! Baie geluk aan Angie Smit (o/15), Mia Eloff (o/16) en Cheri Ann de Bruyn (o/19) wat as die beste batter aangewys is in die Sagtebal C Liga!