Hoërskool Brits Prysuitdeling – Top 5 Trofee

BRITS – Baie geluk aan die Top 5 van Hoërskool Brits:

• Bestuursraadtrofee (Veelsydigste leerder op akademiese-, sport- en kultuurgebied) – Rozanne de Beer.

• Bestuursliggaamtrofee (Veelsydigste gr. 12 leerder op kultuurgebied) – Hermann Oberholzer.

• Joyce Waringstrofee (Sportvrou van die jaar – veelsydigheid) – Katelynn Stokes.

• Frank Waringstrofee (Sportman van die jaar – veelsydigheid) – Neo Modiselle.

• Duxleerder (Die trofee word jaarliks toegeken aan die top akademiese kandidaat in gr.12 van Hoërskool Brits) – Janus Hills.