Laerskool Sanddrift: Swem
BRITS – Die afgelope naweek het Jeandré en Jovandré Fourie aan die NW Short Course Kampioenskappe by Pecanwood College deelgeneem en uitstekende resultate opgelewer.
Jeandré:
8 items
PB’s in al sy items.
50m Vryslag – goud
100m Vlinderslag – goud
200m Rugslag – silwer
50m Rugslag – brons
200 IM – 4e
100 Borsslag – 4e
Jovandré:
7 items
PB’s in 2 items.
200 IM – 4e