Checkmate! Hoërskool Brits Skaakspan wenners van 2024

BRITS – Baie geluk aan Hoërskool Brits se skaakspan wat aangewys is as die Clash of Schools High School Senior, wenners van 2024!

Bord 1 – Jurgens van Schalkwyk
Bord 2 – Ruan van Wyk
Bord 3 – Zenadine Combrink
Bord 4 – Ruan Coetzer bordwenner
Bord 5 – Wihan Botha bordwenner
Bord 6 – Danél Jansen bordwenner
Bord 7 – Nicolene van Wyk