Laerskool Sanddrift: Landloop

BRITS – Die skool is baie trots op die volgende landloopatlete wat opgeneem is in die Noordwes-span en wat aan SA’s gaan deelneem. Baie geluk!

o. 8 Kgotatso Moilwa
o. 9 Lourinka Vorster
o. 10 Danie Fourie
o. 13 Tebogo Seleme