Wat loer jy daar vir my, jou skelm?

JOHANNESBURG – Twee Zimbabwiërs is in die JHB CBD gearresteer toe hulle op heterdaad betrap was terwyl hulle kabels onder die grond sny en probeer steel het. Die twee was vinnig vasgekeer en na die naby SAPD kantore toe geneem vir verdere ondersoek. Baie dankie aan almal wat deel was van die klopjag!