Hoërskool Wagpos: Noordwes skole fietsry

BRITS – Baie geluk aan die volgende ryers vir uitstekende uitslae (kwalifiseer sovêr onder die Top 20 in hulle ouderdoms groepe) by die Noordwes skolereeks wat die afgelope naweek in Potchefstroom gehou was.

• Gustav Venter
• Danie du Plooy
• Avian van der Heever
• Marko Le Roux
• Raynard Turpin
• DJ du Plessis
• Lardus Klopper
• Piet Pretorius
• Juandré van Staden
• Sebastiaan Venter
• Quentin Swemmer
• Abigail van Schalkwyk
• Lee-Handré Bezuidenhout

Vir al die ander ryers wat ook deelgeneem het, welgedaan! Julle maak ons trots!