Hoërskool Wagpos: Ruiterkuns
BRITS – Die Hoërskool Wagpos ruiters het die afgelope naweek deelgeneem aan die NW finale skou by Hartland Equestrian Park. Die span wat NW gaan verteenwoordig by Nasionale Kampioenskappe, word binnekort aangekondig.
• Jessica de Lange, gr. 8
1ste, 3de en 4de
• Benette Badenhorst, gr. 9
3de
• Lisa Venter, gr. 9
3x 2de, 3de, 5de, 2x 6de
• Ashandré Britz, gr. 9
2de, 3de
• Emmarése Erasmus, gr. 11
1ste, 4de
• Aiden Kramer, gr. 8
2de, 4de
• Lian Kramer, gr. 11
10 de