Hoërskool Brits: Luggeweerskiet

BRITS – Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Brits wat gedurende die wintervakansie (5 en 6 Julie 2024) aan die Noord-Gauteng Ope deelgeneem het.

o.21 Sporter
– Francois van Dyk

o.16 Veer
– Charley Prinsloo
– Diwan van der Merwe

o.16 Sporter
– Vonya de Lange
– Bryant Jansen van Vuuren
– Shiloh Mclean (persoonlike beste in 10m)
– Nella Pienaar (persoonlike beste in 10m)
– Danielle Pretorius (persoonlike beste in 10m en 3p)

o.14 Sporter
– Schalk Jansen van Vuuren (brons medalje vir 10m)

o.16 Pistool
– Nerisha le Roux (goue medalje)