Laerskool Brits fietsry: MTB Cup Series #1
BRITS – Baie geluk aan die volgende Britsies wat baie goed gevaar het by die Nort West Schools MTB Cup Series #1.
– Zemirè van der Merwe
– Kobus Cronje
– Joe Venter
Baie geluk aan Joe Venter wat 1ste gekom het in die Sub Junior afdeling. Ons is trots op elke Britsie.