Gevaarlike slaggat in Harrington st. begin met herstelwerk
BRITS – Die Madibeng padwerk span het vroeg Woensdag oggend aan die werk gespring om die water lek wat in Harrington straat ‘n gevaarlike slaggat gevorm het, te herstel. Motoriste word wel gewaarsku dat die herstelwerk aan die pad oppervlakte nog gedoen moet word. Baie dankie aan die lede wat vanoggend betrokke was by die werk!