Dis ‘n gevaarlike storie om skool toe te gaan
BRITS – Motoriste word gewaarsku oor die swak toestand van die De Kroon pad wat weereens betrek is met honderede slaggate. Die pad is op dele meer grondpad as teerpad. Ouers het hul bekommer uitgespreuk oor die veiligheid van hul kinders wat daagliks op die gevaarlike pad moet ry om by die skool uit te kom.
Nog geen werk is tans op die stuk pad gedoen waar dit die perfekste tyd is omrede dit nou skool vakansie is. Die Madibeng munisipaliteit het geen trugvoer gegee waneer die padwerke sal begin nie.