Wat is die verskil, twee jaar later?
BRITS – ‘n Water uitlaat klep wat vir jare konstant lek in Spoorweg straat, het ‘n massiewe groot slaggat gevorm wat geen aandag vanaf die Madibeng Munisipaliteit ontvang vir langer as twee jaar. Dit rig geduurig skade aan voertuie en vragmotors aan wat op die een baan pad nie kan uitswaai as verkeer van voor af kom. Vrae wat gerig is aan die padwerk spanne het geen haas ontvang van waneer die skade aan die pad enige tyd gou sal herstel word.