Geen ernstige beserings gedurende gru-ongeluk, R512

HARTBEESPOORT – Die H.E.M.S span was dringend ontbied na ‘n ongeluks toneel op die R512, Broederstroom pad. Met aankoms was daar gelukkig geen ernstige beserings opgedoen deur die pasiente op die toneel. Baie dankie vir alle lede vir beheer en skoonmaak van die toneel.