Hoe lekker is dit nou op die plaas

BRITS – ‘Success Academy’ het gaan inloer by Die Hoërskool Wagpos se boerdery en het baie van trekkers, voer, beeste, melk en jogurt gesien en geleer! Dankie Oom Juan vir die rondwys. Die kinders het dit vreeslik geniet!