Hokkie: Hoërskool Wagpos klop Zeerust

BRITS – Die Hokkie dogters van Hoërskool Wagpos het op Saterdag, 4 Mei 2024 gewys waarvan hulle gemaak was toe hulle kragte teen Hoërskool Zeerust gemeet het. Baie geluk aan al die hokkie spelers wat puik gespeel het, ons is baie trots op julle!