Laerskool Brits: Skaak Toernooi
BRITS – Baie geluk aan al die skaak leerders wat Laerskool Brits se naam hoog gehou het by die Noordwes Bojanala Unie se skaak toernooi. Die toernooi het Saterdag, 20 April plaasgevind by Laerskool Olienpark.
Johan Terblanche het 3de in sy ouderdomsgroep geeïndig en Ume Silomo het in haar ouderdomsgroep onder die Top 10 geeïndig. Baie geluk Britsies!