Hoërskool Brits: Public Speaking

BRITS – Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Brits wat deelgeneem het aan die interne Public Speaking.

Junior wenners

1. Thato Maluleke
2. Zella Nielsen
3. Gabby Nortman, Tisetso Molefi

Senior wenners

1. Isabelle Engelbrecht
2. Ruan Hollane and
3. Joshua Webb, Jeanri Bekker