Kolskoot! – Hoërskool Brits Luggeweerskiet

BRITS – Hoërskool Brits het by die Luggeweerskiet baie goeie resultate behaal, veral as mens in ag neem dat dit vir heelwat van hierdie skuts ‘n nuwe sport is. Veergeweer is hierdie jaar nuut.

o/21 Sporter
Francois van Dyk 19de

o/16 Sporter
Aidon Roblett – 4de
Ziélla Nielsen – 5de
Daniellé Pretorius – 11de
Bryant Jansen van Vuuren – 13de
Shiloh McLean – 14de
Vonya de Lange – 15de
Nella Pienaar – 26ste

o/14 Sporter
Schalk Jansen van Vuuren – 2de
Mia Oosthuizen – 19de (Laerskool Olienpark)

o/16 Veer
JJ Oosthuizen – 1ste
Charley Prinsloo – 2de
Diwan vd Merwe – 3de

o/14 Veer
Rudi Snyders – 1ste

Pistool skiet o/16
Nerisha le Roux – 1ste