Harties meet kragte teen top skole – Krieket
HARTBEESPOORT – Hierdie afgelope naweek het Harties se eerstespan vir oulaas kragte, teen topskole in Noordwes en Gauteng, gemeet.
Oos-Moot kolf eerste en behaal 161 lopies na 36 beurte, almal uit.
• Mateo Meyer – 3/21
• Lowick van Heerden – 3/30
Harties behaal 162 lopies na 25 beurte en wen die wedstryd met 7 paaltjies.
• Daniël Bothma – 60 lopies (Nie uit)
• Christiaan Putter – 32 lopies
Harties eindig derde in die Shield Cup.
Mooi so krieketmanne!!!