Onderhoud werk voltooi in Daspoort-tonnel
PRETORIA – ‘n Hele ruiker geïntegreerde stedelike bestuursdienste wat Sondag in en om die Daspoorttonnel gelewer is, nadat die tonnel gesluit is vir dringende instandhoudingswerk.
Toegewyde spanne was deur die dag hard aan die werk om instandhoudingswerke in en om die tonnel te voltooi vir ‘n beter bestuurservaring.
Die dienste sluit in: ontblokkering van die stormwaterkanale, padmerk, boomsny, grassny, rommelverwydering, algemene skoonmaak asook instandhouding langs die roetes wat na die tonnel lei en binne die tonnel self.