Ke-monate die runaways! Gasvryheidstudies vat kultuur na ‘n hoër vlak!
BRITS – Hoërskool Brits se Graad 11 Gasvryheidstudies leerders het omtrent hul eie kultuur kook kuns toegepas! Leerders het ‘n kultuurgroep gekies en kos gemaak wat by hul gekose kultuurgroep pas. Nuwe ervarings was ‘n groot fees vir die leerders wat van suurpap en hoederpote, tot koeksusters, pannekoek en sushi voorberei het! Lekker man, lekkerrr!