Gemeenskap word versoek vir inligting op vermiste man
BRITS – MJ Visser (Johan) is Saterdag (20 Januarie) laas gesien by ‘n plaas op die Roodekoppies 2 pad buite Brits waar hy werk. Daar word verneem dat hy laatweet het dat hy gaan stap en het nooit weer na die huis toe trug gekeer nie.
Hy het op die tyd van sy vermis raak ‘n room kleurige kortmou hemp en bruin lang broek met velskoene aan gehad. Sy Jack Russel hondjie, Asjas, is saam met hom.
Indien u hom gewaar of weet waar hy hom bevind kan u asseblief vir die volgende persone kontak, myself op 064 664 2060 of vir Gys op 071 605 6378. – Elsa Lourens