Die ‘hout’ gaan laat wees vir die braai

BRITS – Motoriste word gewaarsku van ‘n konsternasie by die sportsgronde op die R511. ‘n Vragmotor het sy vrag hout verloor en het ‘n groot verkeersophoping veroorsaak. Daar is tans mense besig om die hout te verwyder om die verkeer weer te laat beweeg.