‘n Dankie vir Kersvader en sy helpers
BRITS – “Ek wil graag n pluimpie gee vir “Secure Gaurding” en hul span. (Kersfader en al sy helpers). Julle harte is op die regte plek, baie dankie vir die goeie gebaar en inisiatief, ons wardeer dit baie. Net soos met jul diens, verbaas julle mens altyd, doen jul meer as wat verwag word, stap altyd die ekstra myl!
Ek kan Secure Gaurding Sekuriteit vir enige iemand aanbeveel, puik diens en puik mense. Veilige en Rustige aand en Geseënde Kersfees ⭐ “Keep up the good work” – Jan hendrik Scheepers