Die rooi lig en die gekoopte lisensie bende
HARTBEESPOORT – Daar is min goed wat motoriste so die hel in maak soos iemand wat nie by ‘n robot of stop straat kan stilhou nie. Nog erger as die selfde persoon wat sy lisensie aan die agter kant van ‘Shoprite’ gekoop het ‘n verkeers ophooping veroorsaak op die Hartbeespoort damwal, en dit nog op ‘n vrydag middag.
Motoriste word aangeraai om hul koppe te gebruik die vakansie seisoen om nie op die damwal stil te staan en fotos te neem nie, maar eerder by die parkeer area stil te hou en na die damwal toe te stap.
Die gene wat dit verkies om oor die rooi lig te ry wat op die wal asook in die tonnel verkeers probleme veroorsaak moet asseblief dink voor hulle haastig voort ploeter. Maak dit ‘n gesellige tyd vir alle bewoners en besoekers aan ons kant van die wêreld.