Vuur laat blok woonstelle amper afbrand
DURBAN – ‘n Blok woonstelle op Dunvegan Ave op dieselfde blok as Da Graziella restaurant het aan die brand geraaklaas nag. Alle dienste insluitend brandweer was na die toneel ontbied, daar was geen ernstige beserings behalwe een persoon wat ligte brandwonde opgedoen het. Geen skadeverslag is nog vrygestel nie. Die brand word tans ondersoek.