Kersfees kom vroeg op De Kroon

BRITS – Kersfees het vroeg gekom die jaar op De Kroon. Kersvader en sy ‘Elf from the Shelve’, het kom kuier en vir elke kind ‘n persentjie gebring! Dankie Here vir elke Blessing! Asook vir al die persentjies wat die kinders vreeslik gelukkig gemaak het!