H.E.M.S sorg vir baie pret by Laerskool De Kroon

BRITS – Die HEMS span het met Station 21 Fire & Rescue, Laerskool De Kroon gaan besoek en soos gesien kan word, die kinders het dit vreeslik geniet! Baie dankie aan die hele HEMS span wat so baie moeite gedoen het om die kinders gelukkig te maak! Julle is tops!