Verdagte gearresteer wat toneel grou in veld

UITSIG – ITR-SA lede het ‘n roetine besoek gedoen in ‘n veld in Uitsig gedoen waar persone gewoonlik wegkruip, ITR reaksie het die Inligting span gevra om te kom kyk na ‘n persoon wat hulle opmerk om te weet of dit ‘n gereelde persoon in die buurt is.

Die Inligting span van Sektor 4 is na die toneel om verdere informasie in te vorder. Tydens hul ondersoek by die veld het hulle ‘n gat op gemerk wat goed gekamofleur is deur ander takke.

Ondersoek is in gestel saam ITR waar daar ‘n man betrap is wat besig is om toneels te grawe. Verdere ondersoek van die persoon het gelei dat daar verskeie messe, breek yster en ‘n graaf gevind is.

Tydens die ondersoek op die toneel was daar gesien dat dit wil voorkom dat die toneel onder infrastruktuur gaan wat kan lei tot die beskadiging van infrastruktuur.

ITR beheerkamer het SAPD gekontak waar die persoon gearresteer is vir die besit van gevaarlike wapens, besit van huis breek toerusting, vermoedelik beskadiging van infrastruktuur, poging tot aanranding x 2.