‘Black Label’ trok vat vlam!
BRITS – Die H.E.M.S span was uitgeroep na Lang Piet vir ‘n vragmotor wat aan die brand geraak het. Gelukkig was daar geen beserings gewees nie. Daar kon nie vasgestel word wat die oorsaak van die brand was nie.